Elke huwelikspaar het waarskynlik 'n foto-album van hulle huweliksdag. Min egpare, het egter 'n strokiesprent boekie, met huself en hulle gaste op hulle troudag, as die karakters.
Jy en jou gade kan nou een van die eeste pare wees, wat 'n strokiesprent-troualbum besit. So ook, jou gaste. Dink vir 'n oomblik hoe verras jou gaste sal wees, as hulle 'n tydjie na die troue, 'n strokiesprent boekie ontvang as geskenk. En sodra hulle dit oopmaak, sien hulle onder andere, ook hulle eie gesiggie daarbinne.
Wees vandag daardie huwelikspaar, wat deur jou gaste onthou sal word. Daardie paar, wat elke gas spesiaal genoen ag, om hulle met 'n persoonlike strokiesprentboekie te bederf.
Of jy sopas getroud is, en of jy al donkiejare getroud is, jy kan steeds van hiedie unieke diens deur Pierré Nel gebruik maak en so verseker, dat jy daardie ekstra spesiale plekkie in jou familie se harte sal wen en behou.
Gesels met Pierre:
-Epos: pierrenel777@gmail.com
-Faks: 0867779098
-Tel: 0616629684
|
| |